Читать онлайн книгу «Hannibal Se Olifantmeisie» автора Charley Brindley

Hannibal Se Olifantmeisie
Charley Brindley
Hannibal moet sestig oorlog olifante van Karthago af in Noord-Afrika, oor die Middel van die See na Iberia vervoer. Hy moet sy mense op lei om hierdie moeilike taak uit gerig te kry.  Die eerste deel van hierdie projek is om een olifant op 'n skip te laai en na die ooste te vaar op die agtien-dag reis. Hy het sy grootste olifant gekies, Obolus, om te gebruik in die opleiding van sy manne. Hannibal moet sestig oorlog olifante van Karthago af in Noord-Afrika, oor die Middel van die See na Iberia vervoer. Hy moet sy mense op lei om hierdie moeilike taak uit gerig te kry.  Die eerste deel van hierdie projek is om een olifant op 'n skip te laai en na die ooste te vaar op die agtien-dag reis. Hy het sy grootste olifant gekies, Obolus, om te gebruik in die opleiding van sy manne. Tydens die laai van die dier op 'n skip, het Obolus sy jarelange hanteerder gemoor. Die meisie, Liada, is die enigste ander persoon wat  die temperamentele olifant kan beheer. Nadat sy daarin slaag om Obolus by die oprit op te lei en tot op die dek van die skip, vra Hannibal haar om saam met die olifant na Iberia te gaan . Liada is huiwerig om haar vriende by Carthago agter te laat, maar sy is ook bekommerd oor Obolus se veiligheid op die lang reis. Sy besluit om haar vriende los en om vir Obolus te sorg.


.
Hannibal se Olifant Meisie
Boek Twee
Reis na Iberia

Deur

Charley Brindley

charleybrindley@yahoo.com

https://www.charleybrindley.com/

Geredigeer deur

Karen Boston
https://bit.ly/2rJDq3f

Boekomslag deur

Elena Dudina
https://www.elenadudina.com/

© 2019 deur Charley Brindley alle regte voorbehou

Gedruk in die Verenigde State van Amerika

Eerste Uitgawe November 2019

Hierdie boek is opgedra aan
James Brindley

Sommige van Charley Brindley se boeke
is vertaal in:
Italiaans
Spaans
Portugees
Frans
Duits
Turks
Sjinees
en
Russies

Die volgende boeke is beskikbaar in klank-formaat:

Raji, Boek Een (in Engels)
Do Not Resuscitate (in Engels)
The Last Mission of the Seventh Cavalry (in Engels)
Hannibal se Olifant Meisie, Boek Een (in Russies)
Henry IX (in Italiaans)

Ander boeke deur Charley Brindley
1. Oxana’s Pit
2. Raji Boek Een: Octavia Pompeii
3. Raji Boek Twee: The Academy
4. Raji Boek Drie: Dire Kawa
5. Raji Boek Vier: The House of the West Wind
6. Hannibal’s Elephant Girl Boek Een: Tin Tin Ban Sunia
7. Cian
8. Ariion XXIII
9. The Last Seat on the Hindenburg
10. Dragonfly vs Monarch: Boek Een
11. Dragonfly vs Monarch: Boek Twee
12. The Sea of Tranquility 2.0 Boek Een: Exploration
13. The Sea of Tranquility 2.0 Boek Twee: Invasion
14. The Sea of Tranquility 2.0 Boek Drie
15. The Sea of Tranquility 2.0 Boek Vier: The Republic
16. Sea of Sorrows
17. The Last Mission of the Seventh Cavalry
18. Do Not Resuscitate
19. Rod of God
20. Henry IX
21. Casper’s Game
22. Qubit’s Incubator
Binnekort beskikbaar
23. Dragonfly vs Monarch: Boek Drie
24. The Journey to Valdacia
25. Still Waters Run Deep
26. Ms Machiavelli
27. Ariion XXIX
28. The Last Mission of the Seventh Cavalry Boek 2
29. Hannibal’s Elephant Girl, Boek Drie
Verwys na die einde van hierdie boek vir meer besonderhede oor die ander boeke

Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию (https://www.litres.ru/pages/biblio_book/?art=64263017) на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.